Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

JESAJA 46:9-10

JESAJA 46:9-10 NLV

Dink aan wat lank gelede gebeur het. Ek is God. Daar is geen ander nie. Ek is God. Niemand is soos Ek nie. Ek maak bekend wat gaan gebeur nog voor dit gebeur. Wat Ek besluit, voer Ek uit. Wat Ek wil, doen Ek.