JESAJA 48:17

JESAJA 48:17 NLV

Nou sê die HERE, jou Redder, die Heilige van Israel: “Ek is die HERE jou God wat jou leer wat vir jou goed is. Ek lei jou op die pad waarop jy moet loop.