JESAJA 49:4

JESAJA 49:4 NLV

Ek het geantwoord: “Wat ek doen, is nutteloos. Ek het tevergeefs geswoeg! Tog laat ek dit alles in die hand van die HERE. Hy sal my beloon.”