JESAJA 53:7

JESAJA 53:7 NLV

Hy is geslaan en mishandel, maar hy het sy mond nie oopgemaak nie. Hy is soos ’n lam wat ter slagting gelei word. Soos ’n skaap stil is voor sy skeerders, so het ook hý sy mond nie oopgemaak nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 53:7