JESAJA 58:8

JESAJA 58:8 NLV

As jy dit doen, sal die lig vir jou deurbreek soos die nuwe dag. Jou wonde sal spoedig genees. Hy wat jou red, sal voor jou uitgaan, die heerlikheid van die HERE sal jou van agter beskerm.