JESAJA 59:19

JESAJA 59:19 NLV

Van die westekant af sal mense die Naam van die HERE eer, van die oostekant af sal hulle sy heerlikheid eer. Hy kom soos ’n opgedamde vloed, wat deur die Gees van die HERE aangeblaas word.