JESAJA 62:4

JESAJA 62:4 NLV

Hulle sal jou nie meer die Verstoteling noem nie en jou land nie meer die Verlatene nie. Jy sal genoem word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die HERE het jou lief, en jou land behoort aan Hom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 62:4