Maak dit van jou ’n koning omdat jy baie sederhout het? Jou pa het niks kortgekom nie, want hy was altyd eerlik en regverdig. Daarom het dit goed gegaan met hom. Hy het gesorg vir arm en behoeftige mense, dat hulle regverdige behandeling kry. Daarom het dit met hom goed gegaan. Is dit nie wat dit beteken om My te ken nie?” vra die HERE.
Lees JEREMIA 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: JEREMIA 22:15-16
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's