JEREMIA 28:9

JEREMIA 28:9 NLV

As ’n profeet vrede sou verkondig, moet ’n mens sien of dit realiseer. Eers as die profeet se woorde regtig gebeur, kan ’n mens weet die HERE het die persoon gestuur.”