Dan sal Ek jou red, sê die HERE. Jy sal nie oorgelewer word in die mag van dié mense vir wie jy so bang is nie. Omdat jy My vertrou, sal Ek jou lewe spaar. Jy sal nie in die oorlog sterf nie, Ek sal sorg dat jy veilig is. Dit is wat Ek, die HERE, sê sal gebeur!’”
Lees JEREMIA 39
Deel
Vergelyk alle weergawes: JEREMIA 39:17-18
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's