JEREMIA 4:22

JEREMIA 4:22 NLV

“My volk is dwaas, hulle ken My nie. Hulle is soos dom kinders, hulle het geen insig nie. Hulle is slim as dit kom by kwaaddoen. Maar vir goeddoen het hulle geen talent nie!”