JEREMIA 44:16-17

JEREMIA 44:16-17 NLV

“Ons sal nie luister na die boodskap wat jy sê van die HERE af kom nie! Ons sal doen wat ons wil. Ons sal wierook brand vir die koningin van die hemel en drank uitgiet om haar te vereer. Ons het dit nog altyd gedoen en ook ons voorouers voor ons. Ons konings en ons leiers het dit ook gedoen. Ons almal het dit gedoen in die dorpe van Juda en in die strate van Jerusalem. En toe het ons volop kos gehad, dit het eintlik sommer baie goed gegaan met ons! Ons het nie probleme gehad nie!