JEREMIA 44:23

JEREMIA 44:23 NLV

Die HERE bring hierdie onheil oor julle omdat julle wierook gebrand het. Julle het ook teen die HERE gesondig deur aan Hom ongehoorsaam te wees. Hy het vir julle sekere reëls en riglyne gegee waarvolgens julle moes lewe, maar julle het julle nie daaraan gesteur nie.”