JEREMIA 46:27

JEREMIA 46:27 NLV

“Maar my dienskneg Jakob, moenie bang wees nie, moenie mismoedig wees nie, Israel. Al is julle ver weg, sal Ek julle red. Ek sal jou nageslag uit ballingskap terugbring. Israel sal terugkom en rus en vrede hê. Niemand sal hulle bangmaak nie.”