Jeremia 46:27

Jeremia 46:27 AFR20

“ Maar jy, jy moenie bang wees nie, my dienskneg Jakob! Moet jou nie laat afskrik nie, Israel! Want kyk, Ek gaan jou verlos uit 'n ver plek, jou nageslag uit die land van hulle gevangenskap. Jakob sal terugkeer; hy sal stil en rustig wees, en niemand sal hom opjaag nie.