JOHANNES 12:24-25

JOHANNES 12:24-25 NLV

Ek verseker julle, as ’n graankorrel nie in die grond val en sterf nie, bly hy net op sy eie bestaan; maar as hy sterf, lewer hy ’n groot opbrengs. Wie hulle eie lewe liefhet, verloor dit; maar wie hulle lewe in hierdie wêreld haat, sal dit met die oog op die ewige lewe behou.

Video vir JOHANNES 12:24-25

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 12:24-25