JOHANNES 15:12-14

JOHANNES 15:12-14 NLV

Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefgehad het. Niemand het ’n groter liefde as hierdie nie: dat iemand sy lewe opoffer ter wille van sy vriende. Julle is my vriende as julle doen wat Ek aan julle opdra.

Video vir JOHANNES 15:12-14