JOB 1:12

JOB 1:12 NLV

“Goed, jy mag hom toets,” sê die HERE vir die aanklaer. “Doen net wat jy wil met alles wat hy besit. Jy mag hom net nie fisies skade aandoen nie.” Die aanklaer is toe weg van die HERE af.