JOB 15:15-16

JOB 15:15-16 NLV

My wêreld! God vertrou nie eens die engele nie! Selfs die hemel kan nie suiwer wees in sy oë nie. Hoeveel minder suiwer is ’n korrupte mens vol sonde met ’n dors na boosheid?