JOB 5:17-18

JOB 5:17-18 NLV

“Kyk hoe gelukkig is mense vir wie God vermaan! Verag nie die teregwysing van die Almagtige as jy sondig nie, want Hy verwond, maar verbind ook weer. Hy tref ons, maar sy hande genees ook weer.