JOB 8:5-7

JOB 8:5-7 NLV

Maar as jy na God roep en die Almagtige vra om genade aan jou te bewys; as jy opreg en sonder sonde lewe, sal Hy opstaan en jou weer gelukkig maak in jou huis. En al het jy met min begin, sal jy met baie eindig.