JONA 1:17

JONA 1:17 NLV

Toe stuur die HERE ’n groot vis om Jona in te sluk. Jona was vir drie dae en drie nagte in die vis.