JONA 4:2

JONA 4:2 NLV

Hy het by die HERE daaroor gekla: “Het ek nie voor ek by die huis weg is, gesê dit is wat U sou doen nie, HERE? Dit is die rede hoekom ek na Tarsis gevlug het! Ek het geweet U is ’n genadige God, ’n God van medelye. U word stadig kwaad en is liefdevol en getrou. Ek het geweet U kry maklik berou en dat U van plan sou verander en hulle nie straf nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JONA 4:2