JOSUA 21:43

JOSUA 21:43 NLV

So het die HERE vir Israel die hele land gegee wat Hy met ’n eed aan hulle voorouers beloof het. Hulle het die land ingeneem en hulle daar gevestig.