JOSUA 21:44

JOSUA 21:44 NLV

Die HERE het vir hulle vrede met almal rondom hulle gegee, soos Hy plegtig aan hulle voorouers beloof het. Nie een van al hulle vyande was opgewasse teen hulle nie. Die HERE het hulle gesag oor al hulle vyande gegee.