JOSUA 7:13

JOSUA 7:13 NLV

Staan op! Laat die volk hulle reinig en toewy aan God. Sê vir hulle: ‘Kry julle reg vir môre. Die HERE die God van Israel sê: Daar is nog van die goed van die ban onder julle, Israel. Julle sal nie teen julle vyande opgewasse wees solank julle dit nie onder julle verwyder het nie.