LUKAS 10:1

LUKAS 10:1 NLV

Die Here het nou 72 ander dissipels gekies en hulle in pare vooruit gestuur na al die dorpe en plekkies wat Hy wou besoek.