LUKAS 3:37-38

LUKAS 3:37-38 NLV

Lameg die seun van Metusalag, Metusalag die seun van Henog, Henog die seun van Jered, Jered die seun van Mahalalel, Mahalalel die seun van Kenan, Kenan die seun van Enos, Enos die seun van Set, Set die seun van Adam, Adam die seun van God.