LUKAS 6:47-48

LUKAS 6:47-48 NLV

“Ek sal aan julle verduidelik hoe dit is wanneer iemand na My toe kom, na my onderrig luister en My gehoorsaam. Dis soos ’n man wat ’n huis bou op ’n sterk fondament wat op ’n rotsbasis gelê is. Wanneer die vloedwater styg en die huis tref, staan dit stewig, want dit is goed gebou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 6:47-48