MATTEUS 17:17-18

MATTEUS 17:17-18 NLV

Jesus se reaksie was: “O julle ongelowige en ontaarde mense! Hoe lank sal Ek dit nog by julle uithou? Bring die seun hier.” Daarop het Jesus die bose gees in die seun skerp aangespreek en dit het hom verlaat. Onmiddellik was die kind gesond.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 17:17-18