MATTEUS 27:51-52

MATTEUS 27:51-52 NLV

Op daardie oomblik het die swaar gordyn in die tempel in twee geskeur, van bo tot onder. Die aarde het gebewe en die rotse het uitmekaargebars. Selfs die grafte het oopgegaan en God het die liggame van baie gelowiges wat reeds dood was, weer lewendig gemaak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 27:51-52