MATTEUS 9:9

MATTEUS 9:9 NLV

Toe Jesus daarvandaan verder gaan, sien Hy ’n man met die naam Matteus by die tolhokkie sit. Hy sê toe vir hom: “Kom! Word my dissipel!” Matteus het opgestaan en Jesus se dissipel geword.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 9:9