MIGA 2:12

MIGA 2:12 NLV

“Eendag, Israel, sal Ek julle almal terugbring. Die oorblyfsels van Israel sal Ek sekerlik weer bymekaarbring. Ek sal hulle bymekaarbring soos skape in ’n kraal, soos ’n trop skape in die veld. Julle land sal weerklink van die gedreun van mense.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MIGA 2:12