MARKUS 12:41-42

MARKUS 12:41-42 NLV

Jesus het regoor die offerkis gaan sit en gekyk hoe die skare hulle geld in die kis gooi. In die proses het baie welgesteldes groot bedrae geld ingegooi. Toe kom daar ’n brandarm weduwee en sy gooi net twee klein geldstukkies in.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 12:41-42