Markus 12:41-42

Markus 12:41-42 AFR20

Jesus het oorkant die offergawekis gesit en kyk hoe die skare kopermunte in die offergawekis gooi. Baie rykes het baie ingegooi. 'n Arm weduwee het gekom en twee lepton, wat saam 'n kwadrant werd is, ingegooi.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 12:41-42