MARKUS 16:17-18

MARKUS 16:17-18 NLV

Hierdie is die wondertekens wat dié sal beleef wat glo: Hulle sal bose geeste in my Naam uitdryf, en hulle sal in nuwe tale praat. Hulle sal slange ongedeerd kan hanteer en as hulle iets giftigs drink, sal dit hulle nie affekteer nie. Hulle sal siekes die hande oplê, en hulle sal gesond word.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 16:17-18