MARKUS 2:4

MARKUS 2:4 NLV

As gevolg van die baie mense kon hulle hom nie tot by Jesus bring nie. Daarom het hulle ’n gat deur die dak bokant Jesus se kop gemaak. Toe laat hulle die mat waarop die sieke gelê het, deur die dak sak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 2:4