NEHEMIA 1:5-6

NEHEMIA 1:5-6 NLV

Ek het gesê: “HERE, God van die hemel, U is die groot en vreesaanjaende God. U hou by u verbondsbelofte. U is getrou in u liefde teenoor dié wat u gebooie liefhet en gehoorsaam. Hoor my gebed! “Kyk, en U sal sien dat ek dag en nag vir die mense van Israel, u dienaars, intree in gebed. Ek bely dat ons teen U gesondig het. Selfs ook ek en my familie het sonde gedoen!

Gratis leesplanne en oordenkings oor NEHEMIA 1:5-6