NEHEMIA 10:39

NEHEMIA 10:39 NLV

Die mense van Israel en die Leviete moet al hierdie graanoffers, die nuwe wyn en die olyfolie na die stoorkamers by die tempel bring. Dit is waar hulle die tempelgereedskap bêre, en waar die priesters wat diens doen asook die tempelwagte en sangers bly. “Ons sal die tempel van ons God nie verwaarloos nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor NEHEMIA 10:39