NEHEMIA 2:20

NEHEMIA 2:20 NLV

Ek het hulle geantwoord: “Ons sal met die hulp van die God van die hemel suksesvol wees. Ons is sy diensknegte, ons sal die mure begin herstel. Julle het geen aandeel aan of historiese aanspraak op Jerusalem nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor NEHEMIA 2:20