Nehemia 2:20

Nehemia 2:20 AFR20

Ek het hulle toe geantwoord. Ek het vir hulle gesê: “Die God van die hemel, Hy sal ons sukses laat behaal. Ons, sy diensknegte, sal gereedmaak en herbou. Maar julle het geen deel aan, geen reg op, of geen nalatenskap in Jerusalem nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 2:20