NEHEMIA 8:6

NEHEMIA 8:6 NLV

Esra het die HERE, die groot God geprys. Die mense het hierop “Amen! Amen!” gesê terwyl hulle hulle hande na die hemel toe uitstrek. Almal het voor die HERE gekniel en met hulle gesigte laag teen die grond neergebuig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor NEHEMIA 8:6