NEHEMIA 8:9

NEHEMIA 8:9 NLV

Die mense het begin huil toe hulle hoor wat in die boek staan. Toe het Nehemia, die priester en skrywer Esra en die Leviete wat die gebooie vir die mense verduidelik het, gesê: “Julle moenie treur of huil nie, vandag is ’n spesiale dag wat aan die HERE, julle God, gewy is.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor NEHEMIA 8:9