Die mense het begin huil toe hulle hoor wat in die boek staan. Toe het Nehemia, die priester en skrywer Esra en die Leviete wat die gebooie vir die mense verduidelik het, gesê: “Julle moenie treur of huil nie, vandag is ’n spesiale dag wat aan die HERE, julle God, gewy is.”
Lees NEHEMIA 8
Luister na NEHEMIA 8
Deel
Vergelyk alle weergawes: NEHEMIA 8:9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's