NUMERI 16:30-32

NUMERI 16:30-32 NLV

As die HERE egter iets eienaardigs laat gebeur en die grond skeur oop en sluk hulle met al hulle besittings in en hulle sink lewendig in die grond weg, dan sal julle weet dat hierdie mans die HERE getart het.” Hy het dit skaars gesê of die aarde het onder hulle oopgeskeur. Die aarde het oopgegaan en hulle en hulle huisgesinne ingesluk. Dit het ook Korag en sy trawante en alles wat hulle besit het, ingesluk.