FILIPPENSE 1:9-10

FILIPPENSE 1:9-10 NLV

Ek bid dat julle liefde vir mekaar meer en meer sal word deurdat julle ’n al beter begrip en ’n fyn aanvoeling ontwikkel. Dit sal julle in staat stel om dié dinge te onderskei wat regtig saak maak. Dit sal julle ook help om skoon en onberispelik te lewe tot op die dag wanneer Christus terugkom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor FILIPPENSE 1:9-10