SPREUKE 2:21-22

SPREUKE 2:21-22 NLV

Die opregtes sal in die land bly woon. Hulle wat eerbaar is, sal ongesteurd daar kan bly. Goddeloses sal verwyder word uit die land. Bedrieërs sal uitgeroei word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 2:21-22