SPREUKE 24:33-34

SPREUKE 24:33-34 NLV

Nog ’n bietjie verder slaap, nog ’n bietjie sluimer, nog ’n bietjie handevou om agteroor te sit, dan kom jou armoede aangestap, en oorval behoeftes jou soos ’n gewapende inbreker by jou huis.