Spreuke 24:33-34

Spreuke 24:33-34 DB

Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie insluimer, nog ’n bietjie niks doen, en skielik oorval die armoede jou. Van die honger en die koue sal jy nog doodgaan.”