SPREUKE 5:3-4

SPREUKE 5:3-4 NLV

Die onsedelike vrou kom met soet woordjies. Haar tong is gladder as olie. Die einde daarvan is egter so bitter soos gif. Sy is so gevaarlik soos ’n tweesnydende swaard.